Jump to Content

Moeitelose aanlyn betaling

Google Pay is jou metgesel vir aanlyn betaling.
Betaal veilig in minder stappe.

’n vrou wat op ’n foon lees
Outovul

Gaan met spoed deur aanlyn betaalpunt

Outovul stoor jou kaartbesonderhede sodat jy dit outomaties op Chrome en op Android-toestelle by die betaalpunt kan byvoeg. Met sekuriteit op bedryfsvlak is outovul ’n veilige manier om vinnig aanlyn te betaal.
Koop met Google Pay

Betaal met ’n klik

Die Koop met Google Pay-knoppie neem jou deur die betaalpunt met net ’n klik. Dis die perfekte kombinasie van gerief en bykomende sekuriteit – aanlyn en in apps.

Betaal in ’n paar stappe

Klik die Koop met Google Pay-knoppie by die betaalpunt
Kies die betaalmetode en versendingadres wat jy verkies
Dis al wat nodig is! Jou betaalproses is voltooi.
Is jy ’n besigheidseienaar wat die Koop met Google Pay-knoppie by jou webwerf wil voeg?

Betaal op die
Google-manier