Gaan na inhoud

Sonoma

Sonoma
Stad
Die Raadsaal van Sonoma op die historiese plaza
Die Raadsaal van Sonoma op die historiese plaza
Ligging van Sonoma in Kalifornië, VSA
Ligging van Sonoma in Kalifornië, VSA
Koördinate: 38°17′20″N 122°27′32″W / 38.28889°N 122.45889°W / 38.28889; -122.45889
LandVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
DeelstaatKalifornië
CountySonoma
Geïnkorporeer op3 September 1883
Regering
  BurgemeesterLaurie Gallian
Oppervlak
  Totaal7,102 km2 (2,742 vk. myl)
  Land7,102 km2 (2,742 vk. myl)
  Water0 km2 (0 vk. myl)  0%
Hoogte
26 m (85 ft)
Bevolking
  Totaal10 648
  Digtheid1,500/km2 (3,900/vk. myl)
TydsoneUTC-08:00 (PST)
  SomertydUTC-07:00 (PDT)
ZIP-kode
95476
Skakelkodes707
Webwerfsonomacity.org

Sonoma is 'n histories belangrike stad in die Sonomavallei (Sonoma County, Kalifornië, Verenigde State) met 10 648 inwoners (2010). Die stad het rondom die historiese plaza ontwikkel, wat uit die Spaanse koloniale tydperk dateer. Sonoma is vandag 'n belangrike sentrum van die wynboubedryf en staan bekend vir sy Sonoma Valley-wyn van oorsprong. Tussen 14 Junie en 9 Julie 1846 het dit as hoofstad van die Republiek van Kalifornië gedien, wat in die stad met die Bear-Flag-Opstand begin en deur die Amerikaanse verowering geëindig het.