Gaan na inhoud

Doring-ansjovis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Doring-ansjovis
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Actinopterygii
Orde: Clupeiformes
Familie: Engraulidae
Genus: Stolephorus
Spesie:
S. holodon
Binomiale naam
Stolephorus holodon
(Boulenger, 1900)

Die doring-ansjovis (Stolephorus holodon) is 'n vis wat aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by Algoabaai voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Thorny anchovy.

Voorkoms

[wysig | wysig bron]

Die vis het 'n silwer streep langs die sye en daar is 6 - 8 skerp naalde onder die pens net voor die bekkenvinne. Die vis word 8 cm lank.

Habitat

[wysig | wysig bron]

Die vis verkies strandmere om in te leef, eet plankton en het geen kommersiële waarde nie. Hulle skiet kuit in die somer.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel

[wysig | wysig bron]